GROND MONSTERS

Grondmonsters word geneem om grondstatus te bepaal. Sodoende kan ons die regte aanbeveling maak vir optimale, koste-effektiewe bemesting per gewas. Sonskyn Kunsmis subsidieer hierdie koste in ooreenstemming met die aankope van kunsmis deur die kliënt. Ons agente bespreek hierdie koste subsidie struktuur in detail met elke kliënt
'n Onafhanklike laboratorium word gebruik vir ontleding
Indien daar 'n behoefte vir presisieboerdery is, verwys ons kliënte na Mapco, 'n onafhanklike grond opmeting en -analise maatskappy. Hierdie is 'n verdere waardetoevoeging aan kliënte

TEGNIESE DIENSTE

Vir kliënte wat vloeibare kunsmis wil gebruik, bied ons 'n diens aan om planters om te bou vir hierdie doel
Nagaan van planters op kunsmis toerusting voorseisoen
Voorseisoen kalibrasie en nagaan van bemestingspeile tydens planttyd
Verskaffing van kunsmis-toerusting en parte deur Sonskyn Handel

LANDBOUKUNDIGE DIENSTE

Sonskyn Kunsmis het professionele agente met die nodige kwalifikasies en vaardighede om elke kliënt die beste moontlike advies te gee 
In samewerking met onafhanklike landboukundiges poog ons om elke kliënt te bemagtig om die beste moontlike opbrengs te bewerkstellig

Vennote in volhoubare landbou

linkedin facebook pinterest youtube rss twitter instagram facebook-blank rss-blank linkedin-blank pinterest youtube twitter instagram
Warning: PHP Startup: Unable to load dynamic library 'mysqli.so' (tried: /opt/cpanel/ea-php81/root/usr/lib64/php/modules/mysqli.so (/opt/cpanel/ea-php81/root/usr/lib64/php/modules/mysqli.so: undefined symbol: mysqlnd_global_stats), /opt/cpanel/ea-php81/root/usr/lib64/php/modules/mysqli.so.so (/opt/cpanel/ea-php81/root/usr/lib64/php/modules/mysqli.so.so: cannot open shared object file: No such file or directory)) in Unknown on line 0