Grondmonsters word geneem om grondstatus te bepaal. Sodoende kan ons die regte aanbeveling maak vir optimale, koste-effektiewe bemesting per gewas. Sonskyn Kunsmis subsidieer hierdie koste in ooreenstemming met die aankope van kunsmis deur die kliënt. Ons agente bespreek hierdie koste subsidie struktuur in detail met elke kliënt